Lees die gasteboek Teken die gasteboek



 

Klik op die prentjies om die fonts af te laai.

Back to the Futurex

Hierdie font is my bydrae tot die Futurex-projek van Apostrophe en Graham Meade. Jy kan meer lees oor hierdie wereldwye projek hier. Al die ander bydraes to die projek is ook beskikbaar by die 'Lab in die "mix" afdeling.




Boere Tudor

'n Ander fontprojek wat my inspireer het, was die ProGothics projek. Alhoewel die werf in Duits is, is "Downloads" 'n woord wat almal verstaan. *G* Hierdie font is baseer op die opskrif van die eerste Afrikaanse gesinstydskrif, Die Brandwag.




Barbarello

Ek probeer ook om so 'n bietjie van 'n Suid-Afrikaanse smakie in my fonts hou. Is doringdraad nie deesdae net so eg Suid-Afrikaans soos biltong nie? Ook net reg vir Vryheidsdag, né!




Terwyl jy hier is, wil jy nie ook sommer my Gasteboek teken nie?




Kry jou eie Afrikaanse webwerf hier.
Gratis aangebied deur virafrikaans.com.
As jy nie Internet Explorer 5.5 gebruik nie, gaan jy nie al die spesiale effekte te sien kry nie. Sluit aan by die meerderheid en installeer IE 5.5. Hierdie webwerf is op sy beste met Internet Explorer 5.5+.
Die ideale skermresolusie is 800x600 of 1024x768.

Alles op hierdie webwerf is © 2001 - 2003  Su Lucas Enterprises Inc.  Rapporteer asseblief enige probleme op hierdie bladsye aan die Webmistress.

Hier was al
besoekers by Su's Fonts sedert 2/2/02.